Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Detritus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Verrotte blare.

Die termdetritus (Latyn vir "afval") word gebruik om dooie organiese materiaal aan te dui.

In 'n engere sin verwys dit na die organiese deeltjies inwater wat van dooie organismes afkomstig is en deur meganiese prosesse in kleiner deeltjies opgebreek is. Die organiese uitskeiding van organismes vorm deel van hierdie deeltjies wat afgebreek is.

'n Oormaat van detritus kan toteutrofikasie van die water lei.

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Detritus&oldid=2622919"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp