| Desi Arnaz Jr. | |
![]() | |
| Geboortenaam | Desiderio Alberto Arnaz IV |
|---|---|
| Geboorte | 19 Januarie 1953 (1953-01-19) (73 jaar oud) |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Kinders | 2 |
| Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
| Aktiewe jare | 1957–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Desi Arnaz Jr. (gebore 19 Januarie 1953) is 'nAmerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprenteRed Sky at Morning (1971),A Wedding (1978), enHouse of the Long Shadows (1983), en in die televisiereeksHere's Lucy (1968).Desi Arnaz is sy vader.