Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Denali

Koördinate:63°4′9″N151°0′28″W / 63.06917°N 151.00778°W /63.06917; -151.00778
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Denali
Denali soos vanaf die noorde gesien, met Wonder Lake in die voorgrond Denali soos vanaf die noorde gesien, met Wonder Lake in die voorgrond
LiggingAlaska,Verenigde State
Hoogte6 194[1] meterbo seevlak
ReeksRotsgebergte
Koördinate63°4′9″N151°0′28″W / 63.06917°N 151.00778°W /63.06917; -151.00778
Eerste bestyging7 Junie1913
Eerste bestyger(s)Hudson Stuck
Ligging van Denali op 'n kaart (Alaska)
Denali
Denali
William McKinley

Denali (/dɨˈnɑːli/), tussen 1917 en 2015 amptelikMount McKinley genoem,[2] is 'n berg inNoord-Amerika wat in die Amerikaanse deelstaatAlaska geleë is. Met 'n hoogte van 6 194 meter is dit die hoogste berg in dieRotsgebergte, Noord-Amerika en dieVerenigde State van Amerika. Denali is oorspronklik genoem ná die 25stePresident van die Verenigde State van Amerika,William McKinley. Denali beteken in Athapaskiesdie grote ofdie hoë en is die oorspronklike naam, wat in Alaska gebruik is.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. (en)"Mount McKinley, Alaska". Peakbagger.com. Besoek op 31 Augustus 2015.
  2. "Senate Report 113-93 – Designation of Denali in the State of Alaska" (in Engels). U.S. Government Publishing Office. 10 September 2013.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2018. Besoek op31 Augustus 2015.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Internasionaal
Nasionaal
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Denali&oldid=2221949"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp