Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Dean Macpherson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Dean Macpherson
Dean Macpherson

Minister van Openbare Werke en Infrastruktuur
Ampsbekleër
Termynaanvang
3 Julie 2024
PresidentCyril Ramaphosa
Voorafgegaan deurSihle Zikalala

Ampsbekleër
Termynaanvang
2014

Persoonlike besonderhede
Gebore2 Februarie 1985 (1985-02-02) (41 jaar oud)
Durban, Suid-Afrika
Politieke partyDemokratiese Alliansie

Dean Macpherson (gebore 2 Februarie 1985 in Durban) is 'n lid van dieNasionale Vergadering van Suid-Afrika vir dieDemokratiese Alliansie. Hy dien sedert Julie 2024 as Minister van Openbare Werke en Infrastruktuur in presidentCyril Ramaphosa seRegering van Nasionale Eenheid.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Huidige lede van dieNasionale Vergadering van Suid-Afrika volgens party
ANC
DA
MK
EFF
IVP
PA
VF+
ActionSA
ACDP
UDM
RISE Mzansi
BOSA
ATM
Al Jama-ah
NCC
PAC
UAT
GOOD
Partyleiers inkursief
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Dean_Macpherson&oldid=2738694"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp