David Dabede Mabuza | |
![]() David Mabuza in 2019 | |
Ampstermyn 27 Februarie2018 – 28 Februarie2023 | |
President | Cyril Ramaphosa |
---|---|
Voorafgegaan deur | Cyril Ramaphosa |
Opgevolg deur | Paul Mashatile |
10de Adjunkpresident van dieAfrican National Congress | |
Ampstermyn 18 Desember2017 – 19 Desember2022 | |
President | Cyril Ramaphosa |
Voorafgegaan deur | Cyril Ramaphosa |
Opgevolg deur | Paul Mashatile |
4de Premier vanMpumalanga | |
Ampstermyn 6 Mei2009 – 26 Februarie2018 | |
Voorafgegaan deur | Thabang Makwetla |
Opgevolg deur | Refilwe Mtsweni-Tsipane |
Lid van dieNasionale Vergadering | |
Ampstermyn 27 Februarie2018 – 28 Februarie2023 | |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 25 Augustus 1960 (1960-08-25) (64 jaar oud) Brondal nabyNelspruit |
Politieke party | African National Congress |
Eggenoot/-note | Ruth Funi Silinda (geskei) Nonhlanhla Patience Mnisi (tans)[1] |
Alma mater | Universiteit van Suid-Afrika |
David Dabede Mabuza (gebore 25 Augustus 1960) is 'nSuid-Afrikaanse politikus van dieAfrican National Congress wat van 2018 tot 2023 as dieadjunkpresident van Suid-Afrika asook van 2017 tot 2023 as die adjunkpresident van die ANC gedien het. Hy was voorheen die premier vanMpumalanga (2009–2018).
![]() | Hierdie artikel omtrent ’nSuid-Afrikaanse politikus is ’nsaadjie. Jy kan Wikipedia help deurdit uit te brei. |
Voorafgegaan deur Cyril Ramaphosa | Adjunkpresident van Suid-Afrika 2018–2023 | Opgevolg deur Paul Mashatile |
Voorafgegaan deur Cyril Ramaphosa | Adjunkpresident van dieAfrican National Congress 2017–2023 | Opgevolg deur Paul Mashatile |