Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

David Baird

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Sir David Baird, Bt
David Baird

Geboortedatum6 Desember 1757
GeboorteplekNewbyth House, East Lothian,Koninkryk van Groot-Brittanje
Sterfdatum18 Augustus 1829
LojaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Diens/Tak Britse leër
RangGeneraal
Poste bekleeIerland
Veldslae/oorloëTweede Anglo-Mysore-oorlog

Derde Anglo-Mysore-oorlog
Vierde Anglo-Mysore-oorlog
Franse Rewolusionêre Oorloë
Skiereiland-oorlog

ToekenningsKnight Grand Cross of the Order of the Bath

SirDavid Baird (6 Desember1757 -18 Augustus1829) was 'n Britse generaal en militêre goerwerneur in die Kaap. Hy is in Newbyth,Skotland, gebore en het in 1772 by die Britse leër aangesluit. In 1795 was hy as kolonel betrokke by die eerste verowering van die Kaap deur die Britte. In 1806 was hy in bevel van die mag wat die Kaap van dieBataafse Republiek verower het na dieSlag van Blaauwberg. Hy is in 1829 oorlede.

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Bron

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=David_Baird&oldid=2106563"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp