Daspoort | |
---|---|
![]() 'n Naambord van die voorstad op die hoek van Moot- en Hendriksstraat. | |
Koördinate:25°42′47″S28°8′51″O / 25.71306°S 28.14750°O /-25.71306; 28.14750 | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Hoofplek | Pretoria |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,16 km2 (0,83 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 6 355 |
• Digtheid | 2 942/km2 (7 620/vk. myl) |
Rasverdeling(2011) | |
• Wit mense | 84,8% |
• Indiërs/Asiërs | 0,7% |
• Bruin mense | 1,7% |
• Swart mense | 12,7% |
• Ander | 0,4% |
Taal(2011) | |
• Afrikaans | 83,2% |
• Engels | 6,4% |
• Noord-Sotho | 1,7% |
• Tswana | 1,6% |
• Ander | 7,1% |
Daspoort is 'nvoorstad in die weste vanPretoria,Suid-Afrika.
Die woonbuurt is in 1897 op die plaas Daspoort geskep. Die gebied is in 1836 deur Andries Pretorius ontdek en na die klipdassie vernoem. Die nabygeleë Daspoorttonnel is na die voorstad vernoem.
Hierdie artikel omtrent 'n plek inPretoria en omgewing is slegs ’nsaadjie. Jy kan die Afrikaanse Wikipedia help deurdit uit te brei.