Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Damaras

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Damaras

Totale bevolking:182 487
Belangrike bevolkings  in:Namibië
Taal:Herero enNama
Geloofsoortuiging:Afrika Tradisionele Godsdiens, Christene
Verwante etniese groepe:Bantoe,Namas
Die tradisionele tuisland van die Damaras

DieDamaras is 'n volk inNamibië wat vandag sowat 182 487[1] tel en wie se klassifikasie as negroïde volk sedert1969 deur antropoloë bevraagteken word. Hulle verskil heeltemal van dieNamas, met wie hulle 'n taal deel, en die anderswart stamme vanSuider-Afrika. Oor die werklike herkoms van die Damaras kan net bespiegel word.

Die Damaras het verspreid in klein groepies sonder 'n sentrale gesag gewoon. Hulle het van veldkos en jag gelewe, het tabak aangeplant,koper ontgin en gesmelt en het handel gedryf met artikels van koper en seepsteen. Aan die einde van die 19de eeu het die Damaras hulle by Okombahe gevestig en daar met landbou begin.

Bronnelys

[wysig |wysig bron]
  • Selle, Rianne (red.),SWA/Namibië Vandag, Afdeling Skakeldienste, Departement van Owerheidsake, Windhoek, 1988.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "The World Factbook — Central Intelligence Agency".www.cia.gov (in Engels).Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2020. Besoek op2 Junie 2018.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Damaras&oldid=2205677"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp