Dainfern | |
|---|---|
| Koördinate:25°58′58″S27°59′53″O / 25.98278°S 27.99806°O /-25.98278; 27.99806 | |
| Land | |
| Provinsie | Gauteng |
| Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 4,08 km2 (1,58 vk. myl) |
| Bevolking (2011)[1] | |
| • Totaal | 6 601 |
| • Digtheid | 1 618/km2 (4 190/vk. myl) |
| Rasverdeling(2011) | |
| • Wit mense | 61.0% |
| • Indiërs/Asiërs | 7.7% |
| • Bruin mense | 1.7% |
| • Swart mense | 25.8% |
| • Ander | 3.8% |
| Taal(2011) | |
| • Engels | 65% |
| • Afrikaans | 5.0% |
| • Zoeloe | 4.2% |
| • Tswana/N-Sotho | 4.2% |
| • Ander | 21.6% |
| Poskode(strate) | 2055 |
Dainfern is 'ngholflandgoed tussenJohannesburg enPretoria geleë. Dainfern se poskode is 2055.
Dainfern is onderverdeel in verskeiewoongebiede want dit is nogal groot. 'n Paar van hulle is Sherwood, Hampstead en Highgate. Dit is 'n afgeslote behuisingsarea. Dainfern Ridge en Dainfern Valley is kleiner stedelike gebiede naby Dainfern.
Dainfern het 'n agttienputjiegholfbaan wat oor die landgoed versprei lê; die baan het ook geteerde voetpaaie wat maklike toegang aan gholfkarretjies verleen. Die baan is ontwerp deur die professionele gholfspelerGary Player.
Ander fasiliteite sluit in:tennisbane,swembaddens, 'nvlugbalbaan,muurbalbane en staproetes. Die sentrale klubhuis bevat 'nrestaurant en ander geriewe.