![]() | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Daewoo /General Motors |
Ook genoem | Chevrolet Lanos Daewoo Sens Doninvest Assol FSO Lanos ZAZ Lanos ZAZ Sens ZAZ Chance |
Produksie | 1997–2002 (Daewoo) 1997–tans (CKD en lisensiemodelle) |
Montering | Bupyeong,Suid-Korea 6de Oktoberstad,Egipte (GM Egypt)[1] Kaïro,Egipte[2] Taganrog,Rusland (TagAZ) Zaporizhia,Oekraïne (AvtoZAZ)[3] Warskou,Pole[4] Hanoi,Viëtnam (VIDAMCO)[5] |
Ontwerper | Giorgetto Giugiaro |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Subkompakte motor |
Bakstyl | 3- en 5-deur luikrug 4-deur sedan 2-deur paneelwa |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Platform | GM T platform |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.3 of 1.4 LMeMZI4 (petrol) 1.4, 1.5 of 1.6 LGM E-TECI4 (petrol) 1.5 LACTECOI4 (petrol) |
Ratkas | 5-ganghandrat 4-gangGM 4T40E outomaties 4-gangZF4HP16 outomaties |
Lengte | 4074 mm (luikrug) 4235 mm (sedan) 4247 mm (paneelwa) |
Breedte | 1678 mm |
Hoogte | 1432 mm 1908 mm (paneelwa) |
Asafstand | 2520 mm |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Daewoo Cielo |
Opvolger | Daewoo Kalos |
DieDaewoo Lanos is 'n subkompakte motor wat van 1997-2002 vervaardig is deur dieSuid-Koreaanse vervaardigerDaewoo Motors. Nadat hy as die "Motor van die Jaar" bekroon is, is produksie onder lisensie voortgesit in verskeie lande wêreldwyd. Dit is ook bemark as die Daewoo Sens, ZAZ Sens en ZAZ Lanos in dieOekraïne, Doninvest Assol en ZAZ Kans inRusland, FSO Lanos inPole, of Chevrolet Lanos in die Oekraïne, Rusland enEgipte.
Dit is ontwerp deur Giorgetto Giugiaro en was aanvanklik beskikbaar in drie bakstyle: driedeur- en vyfdeur-luikrugmotors en 'n vierdeursedan. In 2006 is 'n paneelwaweergawe ook bekendgestel, ontwikkel deur ZAZ in die Oekraïne. Die Daewoo Lanos is ontwerp om die Daewoo Nexia in die Daewooreeks te vervang en is self vervang deur die Daewoo Kalos.
![]() | ||
---|---|---|
Subkompak ·Aveo ·Lanos ·Sonic ·Spark ·Kompak ·Cruze ·Volt ·Volgrootte ·Commodore (oud) ·Impala ·Lumina ·Malibu · Sportmotors ·Camaro ·Corvette ·Bakkies ·Colorado ·El Camino ·Montana/Utility ·S-10 ·Silverado ·MPVs/mensvervoerders ·Orlando ·Spin ·Tavera ·Uplander ·Venture ·SNVs/oorkruisers ·Blazer ·Captiva ·Captiva Sport ·Equinox ·Niva ·Suburban ·Tahoe ·TrailBlazer ·Traverse · | ||
Wysig hierdie sjabloon |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit dieEngelse Wikipedia vertaal. |