Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Dacia Sandero

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Dacia Sandero
Oorsig
VervaardigerDacia
Produksie2008–huidig
Bakwerk en onderstel
KlasSupermini
Bakstyl5-deurluikrug
UitlegVoorenjin,voorwieldryf

DieDacia Sandero is 'nsuperminimotor wat sedert 2007 gesamentlik deur dieFranse vervaardigerRenault en sy Roemeense filiaal Dacia gebou word, tans in sy tweede geslag. Dit word ook bemark as dieRenault Sandero in sekere markte, soosRusland,Suid-Afrika,Meksiko enSuid-Amerika. Dit is in September 2007 bekendgestel en is gebaseer op die Loganplatform.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.


Renaultmodelle

Huidige modelle:Clio ·Fluence ·Fluence Z.E. ·Latitude ·Logan ·Mégane ·Pulse ·Sandero ·Safrane ·Scala (Indië) ·Symbol ·Talisman ·Twingo ·Twizy ·Zoe
Uit produksie:3 ·4 ·5 ·6 ·7 ·8 ·9 ·10 ·11 ·12 ·14 ·15 ·16 ·17 ·18 ·19 ·20 ·21 ·25 ·30

Wysig hierdie sjabloon
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Dacia_Sandero&oldid=2717354"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp