Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Cusco

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Cusco
Qusqu
Qosqo

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Peru Peru
 Provinsie Cusco
 Koördinate13°31′S71°59′W / 13.517°S 71.983°W /-13.517; -71.983
 Gestig op11de eeu
 Oppervlakte: 
 - Totaal70 015,3vk km
 Hoogte bo seevlak3 399 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2009)358 052
 - Bevolkingsdigtheid5 114 vk/km
 TydsoneUTC -05:00
 BurgemeesterLuis Flórez García
 Amptelike webwerfmunicusco.gob.peGeargiveer 25 Oktober 2007 opWayback Machine
Kaart van Cusco in 1860

Cusco (ookCuzco, inQuechuaQusqu ofQosqo) is diehoofstad van die gelyknamige provinsie in diePeruviaanseAndes-hooglandsgebied. Die stad is 3 399 m boseespieël geleë en het ongeveer 358 000 inwoners. Dit is ook die oord van 'n aartsbiskop en 'n universiteit.

Die stad se gevarieerde geskiedenis as hoofstad van dieInkas, die besienswaardighede in die omgewing en die landskap in die midde van die Andes gebergtes, maak dit 'n aantrekkingspunt vir vele toeriste. As uitgangspunt na die Inka-ruines vanMachu Picchu het Cusco wêreldwyd bekend geword. Die stad Cusco is in1983 deurUNESCO as 'nwêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Cusco&oldid=2504810"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp