Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Crypto.com

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Crypto.com

Crypto.com Arena inLos Angeles,Verenigde State
TipePrivaat
GestigJunie 2016
HoofkantoorSingapoer
SleutelpersoneBobby Bao
Gary Or
Kris Marszalek
Rafael Melo
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieKriptogeld
ProdukteGeldeenhede
Nieverwisselbare items
Werknemers4 000 (2022)
Webwerfcrypto.com

Crypto.com is 'nkriptogeld-beurs gebaseer inSingapoer wat verskeie finansiële dienste bied, insluitend 'ntoep, ruil- en niebewarings-DeFi-beursie,NVI-mark en direkte betalingsdiens in kriptogeld. Teen Junie 2023 het die maatskappy na bewering 100 miljoen kliënte en 4 000 werknemers gehad.[1]

Die maatskappy is aanvanklik inHongkong gestig deur Bobby Bao, Gary Or, Kris Marszalek en Rafael Melo in 2016 as "Monaco". In 2018 is die maatskappy herdoop na Crypto.com na 'n aankoop van 'n domein wat besit word deur die kriptografie-navorser en professor Matt Blaze.[2]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "Crypto.com Arena Keeping Controversial Name Despite Exchange Shut Down" (in Engels). Forbes.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Julie 2023. Besoek op26 Januarie 2025.
  2. "Crypto.com, the multimillion-dollar cryptography domain whose owner refused to sell, has been sold" (in Engels). theverge.com.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Maart 2019. Besoek op26 Januarie 2025.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Tegnologie
Konsensus meganismes
Bewys van werk geldeenhede
Bewys van belang geldeenhede
Ander geldeenhede
Onaktiewe geldeenhede
Stabielemunte
Kriptogeld beurse
Ontbind
Verwante onderwerpe
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Crypto.com&oldid=2742211"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp