Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Courtney Hodges

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Courtney Hicks Hodges

GeneraalCourtney Hicks Hodges (5 Januarie1887 -16 Januarie1966) was 'n gedekoreerde senior offisier van dieAmerikaanse Weermag, veral prominent vir sy rol in dieTweede Wêreldoorlog, waartydens hy die Amerikaanse Eerste Leër in die Wes-Europese veldtog gelei het. In sy loopbaan was Hodges 'n noemenswaardige offisier wat van manskap tot generaal gevorder het.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]


Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Courtney_Hodges&oldid=2194353"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp