Voor die17de eeu is die gebied deur die inheemse Mohegan-stam bewoon. Die eerste ontmoeting tussen die inwoners en Europeërs het plaasgevind toe die Nederlandse ontdekkingsreisigerAdriaen Block die gebied in1614 besoek het.
Connecticut se byname isThe Constitution State enThe Nutmeg State. Die naam Connecticut kom van die Mohegaanse woordquinnitukqut wat beteken 'plek van die lang getyrivier'.
HartfordBear Mountain, die hoogstespits in Connecticut. Mount Frissell is die hoogstelandskap