Periode/ sisteem | Epog/ serie | Tydsnede/ etage | M. jaar gelede | ||
---|---|---|---|---|---|
Paleogeen | Paleoseen | Danium | jonger | ||
Kryt | Laat | Maastricht | 66,0–72,1 | ||
Campanium | 72,1–83,6 | ||||
Santonium | 83,6–86,3 | ||||
Coniakium | 86,3–89,8 | ||||
Turonium | 89,8–93,9 | ||||
Senomanium | 93,9–100,5 | ||||
Vroeg | Albium | 100,5–~113,0 | |||
Aptium | ~113,0–~125,0 | ||||
Barremium | ~125,0–~129,4 | ||||
Hauterivium | ~129,4–~132,9 | ||||
Valanginium | ~132,9–~139,8 | ||||
Berriasium | ~139,8–~145,0 | ||||
Jura | Laat | Titonium | ouer | ||
Die verdeling van die Kryt (IKS). |
DieKoniakium is ’nchronostratigrafieseetage sowel as ’ngeologiese tydsnede van onderskeidelik diesisteem enperiodeKryt (serie/epog Laat Kryt). Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.
Die tydperk was van sowat 89,8 tot 86,3 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur dieTuronium en gevolg deur dieSantonium.
Die Koniakium is in 1857 deur Henri Coquand genoem na die stadCognac in dieFransedépartementCharente.
Die basis van die etage word gedefinieer deur die eerste voorkoms van dietweekleppigeCremnoceramus rotundatus, en die bokant deur die eerste voorkoms van die tweekleppigeCladoceramus undulatoplicatus.