Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Coney Island

Koördinate:40°34′28″N73°58′43″W / 40.574416°N 73.978575°W /40.574416; -73.978575
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Lugfoto van die skiereiland
Lugfoto van die strand
Vakansiegangers op die strand met die "Wonder Wheel" in die agtergrond.

Coney Island is 'nskiereiland (voorheen 'n losstaandeeiland) in die suide vanBrooklyn,New York, in dieVerenigde State van Amerika.

Coney Island het 'n strand aan dieAtlantiese Oseaan. Die stadsdeelte het 'n inwonertal van 60 000 mense op die westelike deel van die skiereiland. Coney Island word omring deurSea Gate in die weste,Brighton Beach enManhattan Beach in die ooste enGravesend in die noorde.

Die gebied was veral gewild onder vakansiegangers met verskeie parke en oorde wat hul piek aan die begin van die20ste eeu beleef het. Na dieTweede Wêreldoorlog verloor die plek sy gewildheid. Meer onlangs het dit 'n oplewing beleef met die opening van dieMCU Park-stadion, die tuisveld van dieBrooklyn Cyclones-bofbalspan.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata

40°34′28″N73°58′43″W / 40.574416°N 73.978575°W /40.574416; -73.978575

Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Coney_Island&oldid=2589347"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp