Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Clavinova

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Clavinova CVP-303 spelerklavier

Dieclavinova is 'n langlopende lyn vandigitale klaviere wat deur dieYamaha-korporasie geskep is. Dit is soortgelyk in ontwerp aan 'n akoestieseklavier.

Dit bied baie meer funksies as ander digitale klaviere, soos die vermoë om musiek te kan stoor en te laai. Meer onlangse modelle kan aan 'n rekenaar verbind word viaUSB of draadlose netwerk vir musiekproduksie en -opname.[1]

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. http://www.yamaha.co.za
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Clavinova&oldid=1688166"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp