Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Choedjand

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Choedjand
Хуҷанд

KaartVlag
Wapen
 LandVlag van Tadjikistan Tadjikistan
 ProvinsieSughd
 Koördinate40°17′N69°37′E /40.283°N 69.617°O /40.283; 69.617
 Gestig op329 v.C.
 Oppervlakte: 
 - Totaal40vk km
 Hoogte bo seevlak300 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2010)165 000
 - Bevolkingsdigtheid4 125/vk km
 TydsoneUTC +5
 Burgemeester
 Amptelike webwerfkhujand.tj

Choedjand (Tadjiks: Хуҷанд;Russies: Худжанд), tussen 1939 en 1992Leninabad, is die tweede grootste stad vanTadjikistan ná die hoofstadDoesjanbe. Dit is geleë aan dieSirdarja-rivier aan die mond van dieFergana-vallei. Die bevolking van die stad is 149 000 (2000-sensus). Dit is ook die hoofstad van die mees noordelike provinsie vanTadjikistan.

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Choedjand&oldid=2659915"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp