Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Chester Williams

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Chester WilliamsRugbyportaal
Volle naamChester Mornay Williams
Geboortedatum8 Augustus 1970
GeboorteplekPaarl,Suid-Afrika
Sterftedatum6 September 2019 (op 49)
SkoolKleinNederburg
BeroepOntwikkelingsbeampte/Afrigter
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s)Vleuel
Springbokno.589
Provinsiale- / Staatspanne
JareKlub / spanWeds(pte)
1991–1998
1999
Westelike Provinsie
Goue Leeus
63
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
JareKlub / spanWeds(pte)
1999–2000Cats18(35)
Nasionale span(ne)
JareLandWeds(pte)
1993–2000Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika27(70)
Nasionale Sewesspan
JareLandToernooie
1993–1998Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika11
Loopbaan as afrigter
JareKlub / span
2001–2003
2004–2005
2006–2007
2007–2012
2012–2013
Blitsbokke
Cats
Uganda
Tunisië
RCM Timişoara
korrek soos op 21 Oktober 2013.

Chester Mornay Williams (8 Augustus 1970 – 6 September 2019) was 'nSpringbokrugbyspeler en die eerste gekleurde speler van Suid-Afrika wat 'n Wêreldbeker kon wen nadat hy deel was van die1995-span.

Williams het in 1991–1998 vir dieWestelike Provinsie en in 1999 vir dieGoue Leeus in dieCurriebeker gespeel.

Williams is op 6 September 2019 in die ouderdom van 49 oorlede, vermoedelik aan 'nhartaanval.

Bronne

[wysig |wysig bron]
Voorspelers
Vlag van Suid-Afrika
Agterspelers
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Chester_Williams&oldid=2679191"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp