Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Chelasie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Organiese molekule wat tot 'n metaal chelaat

Chelasie is 'n tipe binding van ione enmolekules aan metaalione. Dit behels die vorming of teenwoordigheid van twee of meer aparte koördinaatbande tussen 'n polidentaat (meervoudig gebind) ligand en 'n enkele sentrale atoom.[1] Hierdie ligande word chelante, chelators, chelaterende middels of sekwestermiddels genoem en is gewoonlik organiese molukules.

Chelasie is nuttig in toepassings soos die verskaffing van voedingsaanvullings, in chelaatterapie om giftige metale uit die liggaam te verwyder, as kontrasmiddels inMRI-skandering, in die vervaardiging van homogenekatalisators, in chemiese waterbehandeling om metale te verwyder en inkunsmisstowwe .

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "Chelation".IUPAC (in Engels). 24 Februarie 2014.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Desember 2016. Besoek op1 Oktober 2019.
Hierdiechemie-verwante artikel is 'nsaadjie. U kan die Afrikaanse Wikipedia help deur dituit te brei.
Chemieportaal
Normdata: NasionaalEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Chelasie&oldid=2433433"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp