Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Chaozhou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Chaozhou

潮州
Stad
Hubinstraat in Chaozhou.
Hubinstraat in Chaozhou.
Chaozhou is in China
Chaozhou
Chaozhou
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate:23°40′00″N116°38′00″O / 23.66667°N 116.63333°O /23.66667; 116.63333
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
ProvinsieGuangdong
Regering
 • Kommunistiese Party van China SekretariskomiteeLuo Wenzhi (骆文智)
 • BurgemeesterTang Xikun (汤锡坤)
Oppervlak
 • Totaal3 110 km2 (1 200 vk. myl)
Hoogte
0–1 497,5 m (0–4 913 ft)
Bevolking
 • Totaal2 669 844
 • Digtheid860/km2 (2 200/vk. myl)
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Poskode
521000; 515600, 515700
Skakelkodes768
Webwerfchaozhou.gov.cn

Chaozhou (Chinees: 潮州), ook bekend asChiuchow ofChaochow, is 'n stad in dieChineseprovinsieGuangdong met 'n bevolking van 2 669 844 in 2010. Die stad is in die suidooste van China, aan die kus van dieSuid-Chinese See geleë. Chaozhou grens in die suide aanShantou, in die suidweste aanJieyang en in die noordweste aanMeizhou. Die meeste vanThailand se bevolking van Chinese afkoms het uit Chaozhou en die aangrensendeShantou geïmmigreer.

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Chaozhou&oldid=2231013"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp