Chantelle | |
---|---|
Voorstad | |
Koördinate:25°39′45″S28°05′30″O / 25.66250°S 28.09167°O /-25.66250; 28.09167 | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,06 km2 (0,80 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 4 461 |
• Digtheid | 2 166/km2 (5 610/vk. myl) |
Rasverdeling(2011) | |
• Wit mense | 9.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 1.0% |
• Swart mense | 89.3% |
• Ander | 0.4% |
Taal(2011) | |
• Tswana | 33.4% |
• Sepedi | 13.2% |
• Engels | 11.7% |
• Afrikaans | 10.0% |
• Ander | 31.6% |
Poskode(strate) | 0182 |
Poskode(posbusse) | 0201 |
Skakelkode | 012 |
Chantelle is 'n voorstad inSuid-Afrika, in die suidwestelike hoek van die hoofplekAkasia. Dit is noordwes vanPretoria in dieGauteng-provinsie geleë en is onder beheer van dieStad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit. Chantelle het ongeveer 4 461 inwoners tydens die 2011-sensus gehad.
Chantelle se suidegrens isAmandasig, langs die Britspad, en die noordegrens Eerstelaan naby diePlatinumsnelweg. Oos van Chantelle lêKarenpark.
Hierdie artikel omtrent 'n plek inPretoria en omgewing is slegs ’nsaadjie. Jy kan die Afrikaanse Wikipedia help deurdit uit te brei.