Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Ceuta

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Outonome Gemeenskap van Ceuta
Ciudad Autónoma de Ceuta (Spaans)
VlagWapen
HoofstedeCeuta
Oppervlak
 – Totaal
 – % van Spanje
Gelys 18de
18,5vk km
0,0056%
Bevolking
 – Totaal (2010)
 – % van Spanje
 –Bevolkingsdigtheid
Gelys 18de
80 570
0,17%
4 131,8/vk km
Statuut van Selfregering14 Maart1995
ISO 3166-2ES-CE
Parlementêre verteenwoordiging
 – Setels in die Spaanse Kongres
 – Setels in die Spaanse Senaat
Cortes Generales
1 (benoem deur outonome regering)
2 (benoem deur outonome regering)
PresidentJuan Jesús Vivas Lara (PP)
Gobierno de Ceuta

Ceuta (Spaans:Ciudad Autónoma de Ceuta) is 'n vrye hawe en militêre pos aan die oostelike kant vanGibraltar op die kus vanNoord-Afrika met 'n bevolking van sowat 80 570.

Kaart van Ceuta

Dit word deurSpanje saam metMelilla as deel van die provinsieCádiz geadministreer. Gemotoriseerde veerbote verbind Cueta metAlgeciras. Die gebied is in1580 deurSpanje in besit geneem. Van hier word handel gedryf intabak en olieprodukte.

Van die besienswaardighede sluit onder meer die ou fort Monte Hacho, die 15de-eeuse katedraal en "Nuestra Señora de África" (uit die 18de eeu) in.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
HierdieSpanje-verwante artikel is 'nsaadjie. U kan help deur dituit te brei.
Outonome gemeenskappe vanSpanje
Outonome gemeenskappe
Vlag van Spanje
Outonome stede
Vlag van Ceuta CeutaVlag van Melilla Melilla
Plazas de soberanía
Alhucemas • Chafarinas • Vélez de la Gomera
Lande en gebiede inAfrika
Lande
Omstrede gebiede
Afhanklike gebiede
Frankryk
Portugal
Spanje
Verenigde Koninkryk
Lande van
1. Landdeels inAsië.
Hoofstede vanonafhanklike lande
Hoofstede vanafhanklike gebiede
Hoofstede vanomstrede gebiede
Hoofstede van
aLobamba is dieregeringsetel, asook koninklike en wetgewende hoofstad vanEswatini.bKaapstad enBloemfontein is saam metPretoria ook hoofstede vanSuid-Afrika.cAbidjan is die regeringsetel en ekonomiese hoofstad van dieIvoorkus.dTifariti diende facto as hoofstad van dieArabiese Demokratiese Republiek Sahara.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ceuta&oldid=2690021"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp