Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Catherine Connolly

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Catherine Connolly
Catherine Connolly
Connolly in 2024

Verkose president van Ierland
Ampsbekleër
Termynaanvang
11 November 2025
Voorafgegaan deurMichael D. Higgins

Adjunk speaker van dieDáil Éireann
Ampstermyn
23 Julie 2020  8 November 2024
Voorafgegaan deurPat Gallagher
Opgevolg deurJohn McGuinness

Lid van dieDáil Éireann vir Galway-Wes
Ampsbekleër
Termynaanvang
Februarie 2016

Persoonlike besonderhede
GeboreCatherine Martina Ann Connolly
12 Julie 1957 (1957-07-12) (68 jaar oud)
Galway, Ierland
Politieke partyOnafhanklik

Catherine Martina Ann Connolly (gebore12 Julie1957) is 'n Ierse onafhanklike linkse politikus en die verkose president vanIerland. Sy word op 11 November 2025 ingehuldig. Sy dien sedert 2016 as 'n lid van die laerhuis van die Ierse parlement, dieDáil Éireann, vir dieGalway-Wes-kiesafdeling.[1]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Independent left-wing politician Connolly wins Irish presidency in landslide(Engels).Reuters(25 Oktober 2025).URL besoek op 25 Oktober 2025.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Staatshoofde van dieEU-lidlande
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Catherine_Connolly&oldid=2846521"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp