Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Castries

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Castries

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van St. Lucia St. Lucia
 ProvinsieCastries
 Koördinate14°01′N60°59′W / 14.017°N 60.983°W /14.017; -60.983
 Stigting1650
 Oppervlakte: 
 - Totaal79vk km
 Hoogte bo seevlak2 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2013)70 000
 - Bevolkingsdigtheid890/vk km
 - Metropolitaanse gebied67 000
 TydsoneUTC −4
 Burgemeester

Castries is diehoofstad en grootste stad vanSt. Lucia, 'neilandnasie in dieKaribiese See. Die stad is aan die noordwestelike kus geleë. Die stad het in 2013 'n bevolking van 70 000 gehad en 'n oppervlakte van 79 km². Die stad is in 1650 deurFranse asCarenage gestig en is in 1756 tot Castries hernoem.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Hoofstede vanonafhanklike lande
Hoofstede vanafhanklike gebiede
Hoofstede van
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Castries&oldid=1889007"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp