Hierdie artikel is 'nweesbladsy. Dit is niegeskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks tesoek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Carrie Nye | |
Geboortenaam | Carolyn Nye McGeoy |
---|---|
Geboorte | (1936-10-14)14 Oktober 1936 |
Sterfte | 14 Julie 2006 (op 69) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1955–1987 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Carrie Nye (14 Oktober 1936 – 14 Julie 2006) was 'nAmerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprenteThe Group (1966) enCreepshow (1982), en in die televisiereeksGreat Performances (1971).