Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Capparaceae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Capparaceae
Caper (Capparis spinosa)
Wetenskaplike klassifikasiee
Domein:Eukaryota
Koninkryk:Plantae
Klade:Tracheofiete
Klade:Angiospermae
Klade:Eudicots
Klade:Rosids
Orde:Brassicales
Familie:Capparaceae
Juss.[1][2]
Genera

Sien teks

Capparaceae is die kapper-familie wat tot dieordeBrassicales behoort.Spesies van die familie word dwarsoor die wêreld aangetref. Gepekelde of ingelegde kappertjiesaad word gemaak uit die blomknoppe van die MediterreensespesieCapparis spinosa. Die familie omvat 700 spesies wêreldwyd, waarvan 50 spesies plaaslik voorkom, en waarvan 15 bome is. Die familie is oorwegend inheems aan tropiese areas en word moeilik uitgeken sonder aanwesige blomme of vrugte. Die grootse genera in die familie is:Capparis (omtrent 150 spesies),Maerua (omtrent 100 spesies),Boscia (37 spesies) enCadaba (30 spesies).

Genera

[wysig |wysig bron]

Spesies

[wysig |wysig bron]

Van die Suid-Afrikaanse spesies is:

Sien ook

[wysig |wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband metCapparaceae.
Wikispecies
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:Capparaceae

Bronne

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "Family:Capparaceae Juss., nom. cons".Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. 12 April 2007. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 21 September 2012. Besoek op31 Januarie 2011.
  2. Angiosperm Phylogeny Group (2009)."An update of the Angiosperm Phylogeny Group classification for the orders and families of flowering plants: APG III".Botanical Journal of the Linnean Society.161 (2): 105–121.doi:10.1111/j.1095-8339.2009.00996.x.
  3. "GRIN Genera ofCapparaceae".Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 16 Desember 1999. Besoek op31 Januarie 2011.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Taksondatabasisse
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Capparaceae&oldid=2483191"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp