Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Krombekstrandloper

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanafCalidris ferruginea)

Krombekstrandloper
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. ferruginea
Binomiale naam
Calidris ferruginea
(Pontoppidan, 1763)
Sinonieme

Erolia ferruginea(Vieillot, 1816)

DieKrombekstrandloper (Calidris ferruginea) is 'nvoël en algemene somerbesoeker aanSuider-Afrika; veral aan die kus en varswatermassas en talle oorwinter. Die streekbevolking is 300 000 voëls maar aan die afneem. Die voël is 18 – 23 cm lank, 45 - 85 g groot met 'n vlerkspan van 44 cm. In Engels staan die voël bekend as dieCurlew Sandpiper.

Fotogalery

[wysig |wysig bron]
  • Op soek na kos.
    Op soek na kos.
  • Eier
    Eier

Sien ook

[wysig |wysig bron]
Wikispecies
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:Calidris ferruginea
Wikimedia Commons bevat media in verband metCalidris ferruginea.

Bron

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. BirdLife International (2012)."Calidris ferruginea".IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1.Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op16 Julie 2012.{{cite web}}:Ongeldige|ref=harv (hulp)
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Taksondatabasisse
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Krombekstrandloper&oldid=2252498"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp