Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Calidris

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Calidris
'nKnoet (Calidris canutus)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Orde:
Suborde:
Scolopaci
Familie:
Scolopacidae(partim)
Spesies

sien teks.

Calidris is 'n genus vanvoëls in die familiestrandlopers en snippe (Scolopacidae). Die genus omvat ongeveer 19 spesies.[1]

Voëls in die genus is klein tot mediumgrootte trekvoëls met lang vlerke en relatief kort snawels wat in die Arktiese-gebiede broei. Hulle vorm in die winter groot swerms langs riviermondings en kusgebiede.

Spesies

[wysig |wysig bron]

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6).(en)
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Taksondatabasisse
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Calidris&oldid=2268944"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp