Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Cagliari

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Cagliari
Casteddu

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Italië Italië
 Administratiewe gewesSardinië
 Koördinate39°13′N09°07′O / 39.217°N 9.117°O /39.217; 9.117
 Stigting7de eeu v.C.
 Oppervlakte: 
 - Totaal85,45vk km
 Hoogte bo seevlak4 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2015)154 460
 - Bevolkingsdigtheid1 800/vk km
 TydsoneUTC +1 (MET)
 -SomertydUTC +2 (MEST)
 BurgemeesterPaolo Truzzu (FDI)
 Amptelike webwerfcomune.cagliari.it

Cagliari (Italiaans: [ˈkaʎʎari],luister(hulp·inligting);Sardies:Casteddu, [kasˈteɖːu]) is diehoofstad en grootste stad vanSardinië, 'n outonome gewes in die suidweste vanItalië in dieMiddellandse See. Die stad het in 2015 'n bevolking van 154 460 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 85,45 km². Cagliari is in die 7de eeu v.C. deurFenisiese handelaars gestig en het in die 4de eeu v.C. aanKartago behoort. Aansluitend is dit deur dieRomeine verower. Dit was een van die gasheerstede tydens dieFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Cagliari&oldid=2503318"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp