Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

CONMEBOL

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
CONMEBOL
Kenteken van CONMEBOL
Kenteken van CONMEBOL
Portugese naamConfederação Sul-Americana de Futebol
Spaanse naamConfederación Sudamericana de Fútbol
VastelandSuid-Amerika
SportsoorteSokker
Gestig op9 Julie 1916
Gestig inBuenos Aires,Argentinië
PresidentAlejandro Domínguez
AdjunkpresidenteLaureano González
Claudio Tapia
Arturo Salah
TesourierRolando López
SambreelorganisasieFIFA
SetelLuque, nabyAsunción,Paraguay
Lede10
Amptelike talePortugees en Spaans
Amptelike webwerfconmebol.com

CONMEBOL is dieSuid-Amerikaanse Sokkerassosiasie (Portugees:Confederação Sul-Americana de Futebol;Spaans:Confederación Sudamericana de Fútbol). CONMEBOL is die kontinentale beheerliggaam virassosiasiesokker inSuid-Amerika en is een vanFIFA se ses kontinentale konfederasies. Die konfederasie is op9 Julie1916 gestig en hulle hoofkantoor is in Luque, nabyAsunción,Paraguay, geleë. Dieamptelike tale is Portugees en Spaans en sedert 2016 is Alejandro Domínguez die president van die CONMEBOL.

Lidlande

[wysig |wysig bron]
Kaart van die verskillende sokkerbonde, lidlande van CONMEBOL in groen
Kaart van die lidlande
Hoofkantoor van CONMEBOL in Luque,Paraguay

Presidente

[wysig |wysig bron]
PresidentskapPresidentVanTotNasionaliteit
1Héctor Rivadavia Gómez19161936Vlag van Uruguay Uruguay
2Luis O. Salesi19361939Vlag van Argentinië Argentinië
3Luis Valenzuela Hermosilla19391955Vlag van Chili Chili
4Carlos Dittborn19551957Vlag van Chili Chili
5José Ramos de Freitas19571959Vlag van Brasilië Brasilië
6Fermín Sorhueta19591961Vlag van Uruguay Uruguay
7Raúl H. Colombo19611966Vlag van Argentinië Argentinië
8Teófilo Salinas Fuller19661986Vlag van Peru Peru
9Nicolás Leoz19862013Vlag van Paraguay Paraguay
10Eugenio Figueredo20132014Vlag van Uruguay Uruguay
11Juan Ángel Napout20142015Vlag van Paraguay Paraguay
waarnemendWilmar Valdez20152016Vlag van Uruguay Uruguay
12Alejandro Domínguez2016hedeVlag van Paraguay Paraguay

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Internasionaal
Nasionaal
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=CONMEBOL&oldid=2385262"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp