Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Córdoba, Argentinië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Córdoba

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Argentinië Argentinië
 ProvinsieCórdoba
 Koördinate31°25′S64°11′W / 31.417°S 64.183°W /-31.417; -64.183
 Gestig op6 Julie1573
 Oppervlakte: 
 - Totaal576vk km
 Hoogte bo seevlak390 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2010)1 391 298
 - Bevolkingsdigtheid2 273,5/vk km
 - Metropolitaanse gebied1 528 000
 TydsoneUTC -3 (ART)
 SomertydUTC -2 (ARST)
 BurgemeesterMartín Miguel
Llaryora (PJ/HXC)
  Amptelike webwerfcordoba.gob.ar
Kaart van Córdoba in 1889

Córdoba (Spaans: [ˈkoɾðoβa],luister(hulp·inligting), amptelik:Córdoba de la Nueva Andalucía, letterlik "Córdoba van Nieu-Andalusië") is die tweede grootste stad vanArgentinië ná diehoofstadBuenos Aires en die hoofstad van diegelyknamige provinsie. Die stad is op 6 Julie 1573 deur dieSpaanseconquistador Jerónimo Luis de Cabrera gestig en na die Spaanse stadCórdoba genoem. Die stad het in 2010 'n bevolking van 1 391 298 en van 1 528 000 in die metropolitaanse gebied gehad en beslaan 'n oppervlakte van 576 km². Die stad is in die noordelike sentrum van Argentinië geleë en word as kulturele asook industriële sentrum van die streek beskou. Dit was een van die gasheerstede tydens dieFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1978. Die Jesuïete Blok en Estancias van Córdoba is in 2000 deurUnesco aswêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Internasionaal
Nasionaal
Geografies
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Córdoba,_Argentinië&oldid=2504321"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp