Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Byteken

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Diebyteken, @, word normaalweg uitgespreek as "by" of "teen". Dit word gebruik as 'n rekeningkundige en faktuurafkorting wat "teen 'n koers van" beteken (bv 7 lekkers @ R2 per lekker = R 14).

Dit word ook in e-posadresse gebruik byvoorbeeld piet@gmail.com en word uitgespreek as "piet by gmail punt com".

Dit word ook insosiale mediaplatforms gebruik as 'n handvatsel. Byvoorbeeld, indien jy in 'n plasing na iemand se naam wil skakel, voeg jy 'n "@" voor die persoon se naam.

InUnicode is die kode U+0040 en die HTML-kode is @

Kyk ook

[wysig |wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Byteken&oldid=2663149"
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp