Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Buskerud

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Wapen van Buskerud

Buskerud is 'nNoorse provinsie (fylke) wat aanAkershus,Oslo,Oppland,Sogn og Fjordane,Hordaland,Telemark enVestfold grens. Die naam is oorspronklik afgelei van die plaasBuskerud (Oudnoors:Biskupsruð) inModum, wat in die14de eeu aan die biskop van Hamar behoort het. Sedert 1920 het die plaas as 'n landbouskool gedien.

Vlag van Noorweë Hierdie artikel omtrentNoorweë is 'nsaadjie. U kan die Afrikaanse Wikipedia help om dit uit te brei.
Vorige provinsies
Ander dele van die land
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Buskerud&oldid=2645591"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp