Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Bus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Benz-Omnibus, 1896
'n Alexander Dennis Enviro400-dubbeldekkerbus inLonden
'n Volvo B10M inJapan.
'n Scania OmniCity-bus inStockholm, Swede.
New Flyer C40LF
Hierdie artikel handel oor die voertuig. Vir die rekenaarbegrip, sienrekenaarbus.

'nBus is 'nvoertuig wat geskik is vir die vervoer van menigepassasiers. Sommige busse kan tot 300 passasiers op 'n keer vervoer.[1] Busse word vir allerlei toepassings gebruik, soos geskeduleerde publieke busvervoer, vervoer na skole, privaathuur,toerisme, en ander privaatbedrywe vir 'n wye verskeidenheid doeleindes. InSuid-Afrika val 'n bus in die kategorie "swaarvoertuie" indien dit ontwerp is om meer as 16 persone gemaklik te vervoer.[2]

Busse wat deurperde getrek is, is gebruik vanaf die 1820's, gevolg deur stoombusse in die 1830's, en toe elektriese busse in 1882. Die eerste busse metbinnebrandenjins, of motorbusse, is in 1895 in Europa in gebruik geneem.[3]

Youngman JNP6250G

[wysig |wysig bron]

Die grootse bus ter wêreld is die Youngman JNP6250G. Die bus is 25 meter lank en kan 300 passasiers vervoer.[1]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. 1,01,1World's largest bus seats 300 passengerszdnet.com
  2. aa.co.zaGeargiveer 8 Desember 2015 opWayback Machinevehicle-classification- AA
  3. Eckermann, Erik (2001), World History of the Automobile, SAE, pp. 67–68, ISBN 978-0-7680-0800-5, http://books.google.com/books?id=yLZeQwqNmdgC&pg=PA687#v=onepage&q&f=false, besoek op 6 Oktober 2013 

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Bus&oldid=2537056"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp