Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Buri

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Buri word uit die ys gelek deur die oerkoei Audhumbla. Illustrasie uit die 18de eeu.

Buri ofBúri ("produseerder", "vader"),[1] is in dieNoorse mitologie 'n vroeë voorvader van die gode bekend as dieAse. Buri is oor drie dae deur die oerkoei Audhumbla uit die ys gelek.[2] Daar is geen nadere inligting oor Buri nie, behalwe dat hy 'n seun,Borr, gehad het,[3] maar dit is onbekend deur middel van watter proses.

Buri word genoem in diePoëtiese Edda, wat in die 13de eeu saamgestel is uit vroeëre tradisies, en dieProsaïese Edda, wat in die 13de eeu geskryf is. Kenners debatteer oor verskeie aspekte van Buri se bestaan.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Simek, Rudolf (2007), vert. Angela Hall.Dictionary of Northern Mythology. D.S. Brewer.ISBN 0-85991-513-1
  2. Brodeur, Arthur Gilchrist (vert.) (1916).The Prose Edda by Snorri Sturluson. New York: The American-Scandinavian Foundation.Aanlyn byby Google Books.
  3. Faulkes, Anthony (transl.) (1987).Edda. London: J. M. Dent.ISBN 0-460-87616-3.

Skakels

[wysig |wysig bron]
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Buri&oldid=2691727"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp