Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Burgerskap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Burgerskap beskryf dieverhouding tussen 'npersoon en sy of haarland. 'n Persoon is gewoonlik 'n burger van die land waarin hy of sy gebore is. Burgers beskik gewoonlik oor sekere regte, soos politieke deelname, maar het ook verpligtinge, soos om die landswette te gehoorsaam en belastings te betaal.

Burgerskap kan gewoonlik op die volgende maniere bekom word:

  • Deur aansoek daarvoor te doen;
  • Deur te trou met 'n burger van daardie land;
  • Werk/bly vir langer as 'n voorgeskrewe periode in die betrokke land;
  • Deur in 'n land gebore te word.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Burgerskap&oldid=2731491"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp