Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Britse oorsese gebiede

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Ligging van die Britse oorsese gebiede

DieBritse oorsese gebiede (Engels:British Overseas Territories) is 14 gebiede, wat geen deel van die kerngebied van dieVerenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Noord-Ierland uitmaak nie, maar wel deur die Verenigde Koninkryk beheer word. Die gebiede lê oorwegend buiteEuropa.

Die Britse oorsese gebiede was tot dieBritish Overseas Territories Act 2002Britse afhanklike gebiede genoem, wat met dieBritish Nationality Act 1981 van 1981 ingevoer is. Tot 1981 het die gebiede asBritse kolonies ofBritse kroonkolonies bekend gestaan.

Die eilandeGuernsey,Jersey enMan word deur dieBritse kroon beheer en het 'n ander status as die Verenigde Koninkryk self, en staan bekend asBritse Kroongebiede.

In die historiese konteks bestaan daar verskille tussen kolonies en protektorate wat onder Britse beheer, maar amptelik onafhanklike lande was.

Gebiede

[wysig |wysig bron]
VlagWapenNaamLiggingLeuseOppervlakteBevolkingHoofstad
AnguillaKaribiese See enAtlantiese OseaanUnity, Strength and Endurance
(Engels vir: "Eenheid, krag en uithouvermoë")
146 km²[1]13 500[2]The Valley
BermudaKaribiese See enAtlantiese OseaanQuo Fata Ferunt
(Latyn vir: "Waarheen ons die lot dra")
54 km²[3]64 000(2007-skatting)[4]Hamilton
Brits-Antarktiese GebiedAntarktikaResearch and discovery
(Engels vir: "Navorsing en ontdekking")
1 709 400 km²[1]50winters; meer as 400somers[5]Rothera (hoofbasis)
Britse Indiese OseaangebiedIndiese OseaanIn tutela nostra Limuria
(Latyn vir: "Limuria is in ons beheer")
46 km²[6]Ongeveer 3000 Britse en Amerikaanse militêre en personeel.[7]Diego Garcia (basis)
Britse Maagde-eilandeKaribiese See enAtlantiese OseaanVigilate
(Latyn vir: "Wees waaksaam")
153 km²[8]27 000(2005-skatting)[8]Road Town
Falkland-eilandeSuid-Amerika enAtlantiese OseaanDesire the Right
(Engels vir: "Begeer die regte ding")
12 173 km²[3]2 955(2006-sensus)[9]Stanley
GibraltarIberiese SkiereilandMontis Insignia Calpe
(Latyn vir: "Kenteken van die Rots van Gibraltar")
6,5 km²[10]28 800(2005)[11]Gibraltar
KaaimanseilandeKaribiese See enAtlantiese OseaanHe hath founded it upon the seas
(Engels vir: "Hy het dit gegrond op die seë")
264 km²[12]51 384[12]George Town
MontserratKaribiese See enAtlantiese OseaanA people of excellence, moulded by nature, nurtured by God
(Engels vir: "'n Volk van uitnemendheid, gevorm deur die natuur, gevoed deur God")
101 km²[13]4 655(2006-skatting)[13]Plymouth (sedert 'n vulkaniese uitbarsting in 1997 'n spookdorp –de facto hoofstad isBrades)
PitcairneilandeOseanië enStille Oseaan45 km²
(al die eilande)[14]
51(2008)[15]Adamstown
Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha  Afrika enAtlantiese OseaanLoyal and Unshakeable(Sint Helena)
(Engels vir: "Lojaal en Onwankelbaar")
Our faith is our strength(Tristan da Cunha)
(Engels vir: "Ons geloof is ons sterkpunt")
420 km²4 255(slegs Saint Helena; 2008-sensus)[16]
1 275(Ascension and Tristan da Cunha; skatting)[17]
Jamestown
Suid-Georgië en die Suidelike SandwicheilandeSuid-Amerika enAtlantiese OseaanLeo Terram Propriam Protegat
(Latyn vir: "Laat [of mag] die Leeu sy eie land beskerm")
4 066 km²[18]99[19]King Edward Point/Grytviken
Sowereine Militêre basisse van Akrotiri en DhekeliëMiddellandse See (Siprus)255 km²[20]14 000(ongeveer die helfte is van die Britse militêre en personeel)Episkopi
Turks- en CaicoseilandeKaribiese See enAtlantiese OseaanBeautiful By Nature
(Engels vir: "Natuurlik mooi")
430 km²[21]32 000(2006-skatting)[21]Cockburn Town

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. 1,01,1(en)"British Antarctic Territory". Jncc.gov.uk. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 4 Februarie 2011. Besoek op13 Januarie 2012.
  2. (en)"Commonwealth Secretariat — Anguilla". Thecommonwealth.org. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 17 Junie 2013. Besoek op13 Januarie 2012.
  3. 3,03,1(en)"UNdata | record view | Surface area in km²". Data.un.org. 13 Januarie 2012. Besoek op13 Januarie 2012.
  4. (en)"Bermuda". Jncc.gov.uk. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 4 Februarie 2011. Besoek op13 Januarie 2012.
  5. (en)"Commonwealth Secretariat — British Antarctic Territory". Thecommonwealth.org. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 18 Junie 2013. Besoek op13 Januarie 2012.
  6. (en)"British Indian Ocean Territory". Jncc.gov.uk. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 4 Februarie 2011. Besoek op13 Januarie 2012.
  7. (en)"Commonwealth Secretariat — British Indian Ocean Territory". Thecommonwealth.org. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 18 Junie 2013. Besoek op13 Januarie 2012.
  8. 8,08,1(en)"British Virgin Islands (BVI)". Jncc.gov.uk. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 4 Februarie 2011. Besoek op13 Januarie 2012.
  9. (en)"Commonwealth Secretariat — Falkland Islands". Thecommonwealth.org. 14 Junie 1982. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 18 Junie 2013. Besoek op13 Januarie 2012.
  10. (en)"Gibraltar". Jncc.gov.uk. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 4 Februarie 2011. Besoek op13 Januarie 2012.
  11. (en)"Commonwealth Secretariat — Gibraltar". Thecommonwealth.org. 7 November 2002. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 18 Junie 2013. Besoek op13 Januarie 2012.
  12. 12,012,1(en)"The World Factbook: Cayman Islands".CIA. Besoek op21 Augustus 2023.
  13. 13,013,1(en)"Montserrat". Jncc.gov.uk. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 4 Februarie 2011. Besoek op13 Januarie 2012.
  14. (en)"Pitcairn Island". Jncc.gov.uk. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 4 Februarie 2011. Besoek op13 Januarie 2012.
  15. (en)"Commonwealth Secretariat — Pitcairn Islands (Pitcairn, Henderson, Ducie and Oeno Islands)". Thecommonwealth.org. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 18 Junie 2013. Besoek op13 Januarie 2012.
  16. (en)"UN Statistics — St Helena census 2008"(PDF). unstats.un.org. Geargiveer vanafdie oorspronklike(PDF) op 5 Maart 2016. Besoek op13 Januarie 2012.
  17. (en)"Territories: St Helena, Ascension, Tristan da Cunha". bbc.co.uk. 1 Desember 2010.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Maart 2009. Besoek op13 Januarie 2012.
  18. (en)"argiefkopie". Geargiveer vanafdie oorspronklike op 31 Januarie 2016. Besoek op13 Januarie 2012.
  19. (en)"Population of Grytviken, South Georgia and the South Sandwich Islands". Population.mongabay.com. 31 Maart 2009. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 26 April 2020. Besoek op13 Januarie 2012.
  20. (en)"SBA Cyprus". Jncc.gov.uk. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 4 Februarie 2011. Besoek op13 Januarie 2012.
  21. 21,021,1(en)"Turks and Caicos Islands". Jncc.gov.uk. 1 November 2009. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 4 Februarie 2011. Besoek op13 Januarie 2012.

Bronne

[wysig |wysig bron]
  • (en) Harry Ritchie,The Last Pink Bits: Travels Through the Remnants of the British Empire (Londen: Hodder & Stoughton, 1997)
  • (en) Simon Winchester,Outposts: Journeys to the Surviving Relics of the British Empire (Londen & New York, 1985)
  • (en) George Drower,Britain's Dependent Territories (Dartmouth, 1992)
  • (en) George Drower,Overseas Territories Handbook (Londen: TSO, 1998)
  • (en) Ben Fogle,The Teatime Islands: Adventures in Britain's Faraway Outposts (Londen: Michael Joseph, 2003)
  • (en) Joseph Boromé, 'How Crown Colony Government Came to Dominica by 1898', inAspects of Dominican History (Roseau, Dominica, 1972), 120-50
  • (en) Bonham C. Richardson,The Caribbean in the Wider World, 1492–1992

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband metBritse oorsese gebiede.


Vlag van die Verenigde KoninkrykVerenigde KoninkrykWapen van die Verenigde Koninkryk
LandeEngelandSkotlandWallisNoord-Ierland
Oorsese gebiedeAnguillaBermudaBrits-Antarktiese GebiedBritse Indiese OseaangebiedBritse Maagde-eilandeFalkland-eilandeGibraltarKaaimanseilandeMontserratPitcairneilandeSint Helena, Ascension en Tristan da CunhaSuid-Georgië en die Suidelike SandwicheilandeTurks- en Caicoseilande
KroongebiedeEiland ManGuernseyJersey
Sowereine militêre basisseAkrotiri en Dhekelië
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Britse_oorsese_gebiede&oldid=2817024"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp