Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Brits-Antarktiese Gebied

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
British Antarctic Territory
Brits-Antarktiese Gebied
Vlag van die Brits-Antarktiese GebiedWapen van die Brits-Antarktiese Gebied
VlagWapen
Nasionale leuse:Research and discovery
(Engels vir: "Navorsing en ontdekking")
Volkslied:God Save the Queen
Ligging van die Brits-Antarktiese Gebied
HoofstadRothera(hoofbasis)
Londen(administratief)

67°34′S68°8′W / 67.567°S 68.133°W /-67.567; -68.133

Grootste stadRothera
Amptelike taleEngels(de facto)
Regering

Monarg
• Kommissaris
• Administrator
• Verantwoordelike
Britse minister
Parlementêre demokrasie binne
’n grondwetlikemonargie
Elizabeth II
Peter Hayes
Henry Burgess

Mark Simmonds
Onafhanklikheid
Stigting
• Geëis

Britse oorsese gebied
1908
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
1 709 400 km2  
660 000 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - somer-skatting
 -Digtheid
 
250 (-)
/ km2
GeldeenheidPond sterling (GBP)
Tydsone
 -Somertyd
(UTC)
(UTC)
Internet-TLD.aq
Skakelkode+
Kaart van geëiste gebiede op Antarktika

DieBrits-Antarktiese Gebied (Engels:British Antarctic Territory) is 'n sektor vanAntarktika wat deur dieVerenigde Koninkryk as deel van syoorsese gebied beskou word.

Die gebied is omtrent 1 709 400 km² groot en word ook deurArgentinië enChili geëis. Die gebied word slegs deur dieAustralië,Nieu-Seeland,Frankryk enNoorweë erken en is driehoekige gedeelte wat tot by dieSuidpool strek en word begrens deur die 20° Wes- en 80° Wes-meridiane en die 60° Suid-breedtegraad. DieSuid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande en dieSuidelike Shetlandeilande is ook 'n deel van die Brits-Antarktiese Gebied en word op 3 Maart 1962 van die gebiede van dieFalkland-eilande gestig.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Vlag van die Verenigde KoninkrykVerenigde KoninkrykWapen van die Verenigde Koninkryk
LandeEngelandSkotlandWallisNoord-Ierland
Oorsese gebiedeAnguillaBermudaBrits-Antarktiese GebiedBritse Indiese OseaangebiedBritse Maagde-eilandeFalkland-eilandeGibraltarKaaimanseilandeMontserratPitcairneilandeSint Helena, Ascension en Tristan da CunhaSuid-Georgië en die Suidelike SandwicheilandeTurks- en Caicoseilande
KroongebiedeEiland ManGuernseyJersey
Sowereine militêre basisseAkrotiri en Dhekelië
Aansprake
Informele aansprake
Voormalige aansprake
Onopgeëis
Internasionaal
Nasionaal
Mense
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Brits-Antarktiese_Gebied&oldid=1889891"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp