Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Britannia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Britannia kan na een van die volgende verwys:

  • Britannia, Romeinse provinsie en die naam wat die Romeine vir die eiland van Groot-Brittanje gebruik het. Die naam is afgelei van Grieks: Πρεττανία (Prettanía), soos gebruik deurDiodorus, en eerder νῆσος (nêsos) Πρεττανική (Prettanikḗ) of Βρεττανίαι (Brettaníai), soos gebruik deur Pytheas (4de eeu v.C.)
  • Britannia, ’n vroulike figuur wat Brittanje verteenwoordig.
  • Britanniabaai, dorp aan die Weskus van Suid-Afrika, sowat 47 km noord van Saldanha.


Dit is ’ndubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys.
Wys alle artikels waarvan die titelbegin met Britannia ofmet Britannia in die titel.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Britannia&oldid=1545236"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp