Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Breedsnekpas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Breedsnekpas
Maanhaarrandpas
LiggingTussenMagaliesburg enMarikana
OppervlakGrond
InMagaliesberg

Breedsnekpas ofMaanhaarrandpas is 'nbergpas in dieNoordwesprovinsie vanSuid-Afrika.[1][2] Dit is in die Magaliesberg Natuurgebied langs 'n ongenommerde sekondêre pad tussen die dorpeMagaliesburg enMarikana geleë. Die pas bied 'n pragtige uitsig oor die gebied en kan deur 4x4-bestuurders met gradering 'beginner' of 'intermediêr' aangedurf word. Die pas is ook gewild onder diebergfietsryers vanGauteng.

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "Maanhaarrand Pass (D568)" (in Engels).
  2. "Breedts Nek" (in Engels).

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Breedsnekpas&oldid=2658910"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp