Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Brandstoftenk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Veiligheidsbrandstofblaas in die Porsche GT3 Cup-renmotor

'nBrandstoftenk (ofpetroltenk) is 'n veilige houer vir vlambare vloeistowwe. Alhoewel enige opgaartenk vir brandstof so genoem kan word, word die term gewoonlik toegepas op 'n onderdeel van 'n enjinstelsel wat diebrandstof stoor en aan die enjin gelewer word deur 'n aangedrewe brandstofpomp. Brandstoftenks wissel in grootte en kompleksiteit van die klein plastiektenk van 'n butaanaansteker tot die multi-kamer kriogene ruimtetuig se eksterne tenk.

Die brandstoftenks virB-25 bomwerpers
Vuldoppe aan 'nBMW motorkar virwaterstof (links) en vir petrol (regs)

Gebruik

[wysig |wysig bron]

Tipies, moet 'n brandstoftenk die volgende funksies toelaat of verskaf:

  • Die stelsel moet 'n gegewe hoeveelheid brandstof veilig kan stoor, en moet lekkasie verhoed en verdamping of uitsetting beperk.
  • Aanvul: die brandstoftenk moet op 'n veilige manier hervul kan word, sonder enige vonke.
  • Die stelsel moet 'n metode verskaf vir die bepaling van die brandstofvlak in die tenk.
  • Ventilasie verskaf (as oor-druk nie toegelaat word nie, moet die brandstofdampe beheer word deur middel van kleppe).
  • Lewering aan die enjin bied (deur middel van 'n pomp).
  • Die stelsel moet die verwagte potensiaal vir skade kan beperk en 'n veilige oorlewingspotensiaal bied.
Brandstoftenk vir dieApollo-maanmodule, 1960
Uitleg van 'n moderne vliegtuig se brandstoftenks
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit dieEngelse Wikipedia vertaal.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Brandstoftenk&oldid=1550858"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp