Braj ब्रजभाषा,Braj Bhāshā | ||
---|---|---|
Gepraat in: | ![]() | |
Gebied: | Suid-Asië | |
Totale sprekers: | 1,6 miljoen[1] | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Indo-Irannees Indo-Aries Wes-Indo-Aries Braj | |
Skrifstelsel: | Devanagari | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | bra | |
ISO 639-3: | bra | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Braj (ब्रजभाषा,Braj Bhāshā) is 'nIndo-Ariese taal wat in dieIndiesedeelstateUttar Pradesh enRajasthan deur sowat 1,6 miljoen mense gepraat word. Dit word soms as 'ndialek vanHindoestani beskou, maar ook as 'n Wes-Hindi-taal in eie reg. Braj was gedurende die 19de eeu saam metAwadhi ('n variant van Oos-Hindi), voordat dit deur Hindoestani vervang is, een van die twee oorheersende literêre tale van Noord-Sentraal-Indië.Agra enDelhi is van die grootste Indiese stede waar Braj gepraat word en van symoedertaalsprekers is veral aanhangers van dieHindoegodKrisjna.
![]() | Hierdie artikel oor 'ntaal, taalgroep oftaalfamilie is slegs 'nsaadjie. Jy kan help deurdit uit te brei. |