Braamfontein | |
---|---|
![]() DieNelson Mandelabrug is in Braamfontein geleë | |
Koördinate:26°11′28″S28°2′16″O / 26.19111°S 28.03778°O /-26.19111; 28.03778 | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Johannesburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,28 km2 (1,27 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 7 007 |
• Digtheid | 2 100/km2 (5 500/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | 2017 |
Skakelkodes | 011 |
Braamfontein is 'nvoorstad vanJohannesburg, met 'n bevolking van 7 007 (2001).[1] DieNelson Mandelabrug enGrondwetlike Hof van Suid-Afrika is in Braamfontein geleë.
Die voorstad het eers as Clifton bekendgestaan, maar die naam is later verander na Braamfontein, na aanleiding van die plaasBraamfontein waarop dit uitgelê is. Die fontein in die naam was in die omgewing van die huidige buurtMelville, wat ook op die plaas uitgelê is.
Op19 Februarie1896 was daar 'n massiewedinamietontploffing hier in Braamfontein wat tientalle lewens geëis en talle geboue in puin gelê het, onder meer die eerste kerkgebou van dieNG gemeente Fordsburg. Ds.Abraham Kriel het ná die eerste begrafnis van 127 slagoffers "soos 'n kind gesnik".
Hierdie artikel omtrent 'n plek inJohannesburg is slegs ’nsaadjie. Jy kan die Afrikaanse Wikipedia help deurdit uit te brei.