Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Bowmore

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die hoofstraat van Bowmore.

Bowmore is 'n klein dorp op die Skotse eilandIslay en is in die middel van die eiland geleë. Die dorp is bekend vir die whisky-distilleerdery met dieselfde naam en die Kilarrow Parish Church.

Bowmore is een van die grootste dorpe op die eiland, saam met Port Ellen.

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Bowmore&oldid=2743878"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp