| Borselstertmuishond | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Koninkryk: | |
| Filum: | |
| Klas: | |
| Orde: | |
| Familie: | |
| Subfamilie: | |
| Genus: | |
| Spesie: | B. crassicauda |
| Binomiale naam | |
| Bdeogale crassicauda Peters, 1852 | |
| Groen – verspreiding; Pienk – waarskynlike verspreiding. | |
Dieborselstertmuishond (Bdeogale crassicauda) is 'n tipemuishond. Diesoogdiertjies kom oor die sentrale dele vanAfrika, vanKenia totMosambiek voor. Hulle vertoon amperhondagtig en staan soms orent op hul agterpote. Hulle word 40-50 cm lank, weeg 0.9-1.6 kg, en vreet klein voëltjies en eiers.