Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Boorgroep

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Dieboorgroep bestaan uit die chemiese elementeboor (B),aluminium (Al),gallium (Ga),indium (In) entallium (Tl).

Dit is die dertiende kolom van dieperiodieke tabel wat ook met IIIA aangegee word, die derde hoofgroepkolom. Die elemente word gekenmerk deur die vorming van M3+-ione vir die bokant van die kolom en M1+-ione vir die benedekant. Daar is 'n oorgang van metaalachtig (B) na metaal (Al ens.). Die elemente het hoë kookpunte, maar veral In en Ga het verrassend lae smeltpunte.

NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Boorgroep&oldid=1971463"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp