Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Bokkeveldberge

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

DieBokkeveldberge is 'n bergreeks wat noord-suid strek en 'n gedeelte vorm van die grens tussen dieWes-Kaap en dieNoord-Kaap. Dit is oos van dieknersvlakte en wes vanNieuwoudtville. Die bergreeks het nie werklik 'n kruin nie; aan die westekant is 'n eskarp en aan die oostekant 'n plato wat by dieHantam-Karoo aansluit. Die eskarp is ryk aan uniekeflora.Engelsman se punt is 'n uitloper van die bergreeks en bekende baken.

DieR27- provinsiale roete loop met dieVan Rhynspas langs oor die berg.Oorlogskloof en dieOorlogskloof-natuurreservaat is suid van die berg.

Uitsig oor die Knersvlakte vanaf die Vanrhynspas.
Uitsig oor dieKnersvlakte vanaf die Vanrhynspas.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Bokkeveldberge&oldid=2483780"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp