Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Boerjaties

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
 
Boerjaties
буряад хэлэн
boerjaad chelen
Gepraat in:Vlag van Rusland Rusland
Vlag van Mongolië Mongolië
Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China 
Gebied:Kaukasus
Totale sprekers:329 100[1]
Taalfamilie:Altaïes (omstrede)
 Mongools
  Sentraal-Mongools
   Boerjaties 
Skrifstelsel:Cyrilliese alfabet
Mongoolse skrif 
Amptelike status
Amptelike taal in:Vlag van Rusland Rusland
Gereguleer deur:geen
Taalbedreigingstatus
Bedreig

CRKrities bedreigde
SEErg bedreigde
DEBedreigde
VUKwesbare
   Veilig   

NENie bedreig nie
Dit is 'nbedreigde taal volgens dieUNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
Taalkodes
ISO 639-1:geen
ISO 639-2:bua
ISO 639-3:bua 
Verspreiding van Boerjaties
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.

Boerjaties (буряад хэлэн,boerjaad chelen) is ’nMongoolse variëteit wat gewoonlik as ’ntaal geklassifiseer word. Die Russiese vorm daarvan word deur die Boerjate gepraat aanRusland se noordelike grens metMongolië, weerskante dieBaikalmeer. Daar is ook kleiner Boerjatiessprekende gemeenskappe in Mongolië (Mongoolse Boerjaties) en dieVolksrepubliek China (Chinese Boerjaties).

Boerjatiese koerant uit 1925

Russiese Boerjaties (буряад хэлэн,Boerjaad chelen) is saam metRussies dieamptelike taal van dieRepubliek van Boerjatië. Dit is die enigste van die drie vorms van Basjkiries met ’n geskrewe taal, waarvoor dieCyrilliese alfabet gebruik word.

Die grootste verskille tussen die drie vorms is vanweëleenwoorde uit ander tale en die sosiale konteks waarin hulle gebruik word.[2]

Skryfstelsels

[wysig |wysig bron]

Latynse alfabet (1931–1939)

[wysig |wysig bron]
A aB bC cÇ çD dE eF fG g
H hI iJ jK kL lM mN nO o
Ө өP pR rS sŞ şT tU uV v
X x[3]Y yZ zƵ ƶь[3]

Cyrilliese alfabet

[wysig |wysig bron]
А аБ бВ вГ гД дЕ еЁ ёЖ ж
З зИ иЙ йК кЛ лМ мН нО о
Ө өП пР рС сТ тУ уҮ үФ ф
Х хҺ һЦ цЧ чШ шЩ щЪ ъЫ ы
Ь ьЭ эЮ юЯ я

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Buriat" (in Engels).Ethnologue.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Julie 2019. Besoek op3 September 2018.
  2. Raymond G. Gordon, jr, red. 2005.Ethnologue: Languages of the World. 15de uitgawe. Dallas: Summer Institute of Linguistics.
  3. 3,03,1Letter in 1937 ingevoer

Bronne

[wysig |wysig bron]
  • Poppe, Nicholas. (1960).Buriat Grammar.Uralic and Altaic-reeks (No. 2). Bloomington: Universiteit van Indiana.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikipedia
Wikipedia
Sien gerusWikipedia se uitgawe inBoerjaties
Federale taal
Amptelike tale
van deelgebiede
Tale met
amptelike status
Alfabette
Normdata: NasionaalEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Boerjaties&oldid=2555943"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp